Agri Limpopo is ‘n Lede Organisasie bestaande uit Boerevereniging oor die hele Limpopo-provinsie.

Ons oogmerk is om u as Boer behulpsaam te wees deur die gesamentlike belange van kommersiële landbou in besonder, en die landboubedryf in die Provinsie as geheel, te beskerm en te bevorder.

Wanneer buitengewone situasies ontstaan, is ons op die voorpunt om met oplossings vorendag te kom.

Deur ons affiliasie met Agri SA, Suid-Afrika se voorste nasionale landboufederasie, streef ons om beleid en staatsingrypings en -programme wat die landbousektor, nasionaal sowel as internasionaal, raak te beïnvloed en sodoende te verseker dat ons die globale mededingendheid van die Suid-Afrikaanse landbousektor handhaaf en verhoog.

Ons affiliasie bied ook aan ons geaffilieerde boereverenigings en u as boer toegang tot kundigheid en advies oor gemeenskaplike aangeleenthede wat die landbousektor as geheel raak.

‘n Kollektiewe, pragmatiese en progressiewe stem vir kommersiële landbou is uiters belangrik, veral gegewe die groeiende ekonomiese, maatskaplike en politieke krisisse wat die land as geheel – asook die wêreld – raak.

Agri Limpopo is hier om ‘n diens aan u te lewer!

BESTUUR

President

Piet Engelbrecht

082 524 8924

Vise President

Fritz Marx

082 946 2333

Limpopo Sentrums van Uitnemendheid

Landelike
veiligheid

Douw Pelser

082 820 5228

Natuurlike
Hulpbronne

Lodewyk de Jager 

083 236 5870

Arbeid en
Ontwikkeling

Ricus de Coning

 071 877 0599

Ekonomie
en Handel

Chris van Eck

083 334 0531

Grond/
Land

Rieker Botha

084 652 9879

KANTOOR BESTUUR

Hoof Uitvoerende Beampte

Deidre Carter

082 831 9168

ceo@limag.co.za

Administratiewe Beampte

Naomi Excel

083 272 1998

info@limag.co.za

Administrateur

Ellen van Niekerk

082 676 8831

admin@limag.co.za