Geagte Lid | Dear member͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ Dear membersI trust you are all well. Management requested that the upcoming Provincial Chamber meeting, scheduled for 14 February 2024, be hosted as an in-person event instead of virtual as per the AgriSA Calendar. The meeting will still be held on 14 February 2024, but the time will change to 11:00 – 15:00 instead of 09:00 – 13:00 to allow time for travel. We would like to encourage members to make an effort to attend in person. Johann Kotzé, our CEO, will be sharing the AgriSA Strategic focus as well as the road ahead and would like our members to interact with him on this. We look forward to welcoming you in person at this meeting but if not possible, please attend virtually via this link.Meeting ID: 921 9421 1825 Passcode: 593235The meeting pack will follow soon. I trust you are all well. Best regards Willem de Chavonnes VrugtChairperson: AgriSA Provincial Chamber Beste lede, Ek vertrou dit gaan goed. Bestuur het versoek dat die komende Provinsiale Kamervergadering, geskeduleer vir 14 Februarie 2024, as ‘n in-persoon geleentheid aangebied word in plaas van virtueel soos in die AgriSA Kalender aangedui. Die vergadering sal steeds op 14 Februarie 2024 gehou word, maar die tyd verander na 11:00 – 15:00 in plaas van 09:00 – 13:00 om tyd toe te laat om te reis. Ons wil graag lede aanmoedig om moeite te doen om in-persoon by te woon. Johann Kotzé, ons Hoof Uitvoerende Beampte, sal die AgriSA Strategiese fokus sowel as die pad vorentoe deel en wil graag hê ons lede moet hieroor met hom in gesprek tree. Ons sien uit daarna om u in persoon by hierdie vergadering te verwelkom, maar indien nie moontlik nie, woon dit asseblief virtueel by via hierdie skakel.Meeting ID: 921 9421 1825 Passcode: 593235Die dokumentasie vir die vergadering volg eersdaags.Vriendelike groeteWillem de Chavonnes VrugtVoorsitter: AgriSA Provinsiale Kamer 1249 Embankment Road, Zwartkop X7, South AfricaUnsubscribe |