Extension of Tenure Amendment Act and regulations

To: Provincial Affiliations | Commodity Organisations | Corporate Members | AgriSA Board Members
The Extension of Security of Tenure Amendment Act (ESTAA) came into effect on 1st April 2024. ESTAA seeks to address numerous shortcomings in the Extensions of Security of Tenure Act of 1997 (the principal Act). Find AgriSA’s summary here. Please note AgriSA will be hosting a legal expert at the upcoming Land Centre of Excellence meeting in May 2024 to discuss the details and impact of the amendments and regulations.
Enquiries:Amy Barclay, Head, Centre of Excellence: Landamy@agrisa.co.za
Aan: Provinsiale Affilasies | Bedryfsorganisasies | Korporatiewe Lede | AgriSA-raadslede
Die Wysigingswet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (ESTAA) het op 1 April 2024 in werking getree. ESTAA poog om talle tekortkominge in die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg van 1997 (die hoofwet) aan te spreek. Vind AgriSA se opsomming hier. Neem asseblief kennis dat ‘n regskenner by die komende AgriSAGrond Sentrum van Uitnemendheid-vergadering in Mei 2024, die besonderhede en impakvan die wysigings en regulasies sal bespreek.
Navrae:Amy Barclay, Hoof, Sentrum van Uitnemendheid: Grondamy@agrisa.co.za