Agri Limpopo Lidmaatskap Aansoek Vorm | Agri Limpopo Membership Application
Aansoek om Lidmaatskap is onderhewig aan goedkeuring van die betrokke Boerevereniging.  Hierdie  lidmaatskap geskied in ooreenstemming met die bepalings van die Grondwet van Agri Limpopo.  Faktuur vir ledegeld sal aan u gestuur word binne 14 dae na ontvangs van aansoek om lidmaatskap.   Application for Membership is subject to approval by the relevant Farmers' Association. Membership is governed in accordance with the provisions of the Constitution of Agri Limpopo. Invoice for membership fees will be sent to you within 14 days of receipt of application for membership.