‘n Dinamiese landbou-organisasie bestaande uit positiewe mense wat daartoe in staat is om alle uitdagings en geleenthede met ywer aan te pak.
Bevordering en beskerming van die belange van kommersiële landbou
Deur ons verbintenis met Agri SA bied ons
‘n Gespesialiseerde ekonomiese navorsingseenheid wat kyk na die moontlike impak van beleid op die landbousektor
Gespesialiseerde fokus op ons natuurlike omgewing
Gespesialiseerde beleid en wetgewende invloed op grondhervorming en eiendomsreg met ‘n verteenwoordiger wat die parlementêre aangeleenthede in ag neem
Monitor veiligheid en skakel met nasionale owerhede oor landelike veiligheid en gee aktiewe hulpbronondersteuning vir gespesialiseerde ingrypings deur Agri Securitas Trust Fund
Gespesialiseerde Arbeidsnavorsingseenheid wat beleid beïnvloed deur die bevordering van sosiale dialoog