AgriSA: Aansoeke vir AGRISETA befondsing

Goeie môre almal

Vind hieronder ingesluit AgriSeta se kennisgewing rakende die sluitingsdatum vir die indiening van aansoeke om befondsing. Let daarop dat die sluitingsdatum, 15 September 2024 is.