
September 2024![]() Van die HUB se lessenaar Ons vier 120 jaar van landbouleierskap Met die herdenking van AgriSA se 120ste bestaansjaar, is ek gevul met ‘n gevoel van trots en dankbaarheid vir die onvergeetlike reis wat hierdie organisasie oor meer as ‘n eeu onderneem het. AgriSA het van ‘n nederige begin gegroei tot ‘n invloedryke stem vir die landboubedryf wat die belange van die boeregemeenskap regoor Suid-Afrika bevorder. Lees meer. ![]() AgriSA is excited about its Green Horizons Congress Delegates can look forward to a carefully crafted event aiming to interactively illustrate the opportunity and progress across the value chain and will include participants from the financial, insurance, agribusinesses, and commodity organisations. This platform will serve as a learning and engagement opportunity in front of a focused audience that can draw on each other’s learnings and initiatives. Read more.Our sponsorsAgriSA acknowledges the important role of our sponsors in supporting the agricultural community and contributing to the success of this congress. ![]() |
![]() |
Strengthening trade ties: Standard Bank and ICBC engage with AgriSA In a significant step towards deepening bilateral ties, Standard Bank South Africa (SBSA) and the Industrial and Commercial Bank of China (ICBC) welcomed a high-level delegation from ICBC Beijing to South Africa on 11 September. The visit, which aimed to promote trade and explore opportunities within South Africa’s organised agricultural sector, comes on the heels of the recent forum on China-Africa Cooperation (FOCAC) in Beijing. With agriculture emerging as a key focus area for collaboration, this engagement marks an important moment in the growing partnership between South Africa and China, particularly in light of China’s status as South Africa’s largest global trading partner. Read more. |
![]() |
Bedenklike mynbou-regulering ‘n toenemende bedreiging vir voedselsekerheid(deel 1) Mynbou-aktiwiteite in tradisionele landbougebiede is ’n groeiende bedreiging vir voedselsekerheid in Suid-Afrika. Hierdie aktiwiteite het ernstige invloede op die beskikbaarheid van water, luggehalte, en landelike veiligheid. Die staat se posisie as sowel reguleerder en aktiewe deelnemer in die mynbousektor kompliseer die situasie verder, aangesien dit ‘n ongelyke speelveld tussen boere en mynbou-ondernemings skep. Hierdie spanning tussen landbou en mynbou onderstreep die noodsaaklikheid vir verbeterde regulering en beskerming van hoëwaarde-landbougrond. Lees meer. |
![]() |
Bedenklike mynbou-regulering ’n toenemende bedreiging vir voedselsekerheidMynbou-regulering: ’n Ongelyke speelveld (deel 2) Boere wat in konflik kom met mynmaatskappye oor prospektering of mynbou op hul grond, ervaar geweldige spanning. Hierdie konflik word vererger deur die ongelyke mag en finansiële middele tussen boere en die reghouers van prospekteerpermitte. Die ongelykheid strek egter verder, aangesien die regering as beide reguleerder en deelnemer in mynbou optree, wat ’n wanbalans in die regsproses veroorsaak. Daar is ook politieke druk, aangesien mynbouprojekte dikwels as ‘n oplossing vir armoede en werkloosheid voorgestel word. Hierdie dubbele rol van die staat wek twyfel oor die regverdigheid van die mynbou-reguleringsproses. Lees meer. |
![]() |
Bedenklike mynbou-regulering ’n toenemende bedreiging vir voedselsekerheidRiglyne ten opsigte van mynbou-aansoeke (deel 3) Boere wat in konflik kom met mynmaatskappye oor prospektering of mynbou op hul grond, ervaar geweldige spanning. Hierdie konflik word vererger deur die ongelyke mag en finansiële middele tussen boere en die reghouers van prospekteerpermitte. Die ongelykheid strek egter verder, aangesien die regering as beide reguleerder en deelnemer in mynbou optree, wat ’n wanbalans in die regsproses veroorsaak. Daar is ook politieke druk, aangesien mynbouprojekte dikwels as ‘n oplossingvir armoede en werkloosheid voorgestel word. Hierdie dubbele rol van die staat wek twyfel oor die regverdigheid van die mynbou-reguleringsproses. Lees meer. |
![]() |
PROVINSIALE AFFILIASIE NUUS |
AgriMP AgriMP slyp landbouleiers Kwanalu Kwanalu hosts 25th annual congress with a focus on sustainability Free State Agriculture Urgent Call for Action: High-Crime Challenges along the Lesotho Border impacting farming operations Photos |
![]() |
COMMODITY and CORPORATE NEWS |
Raisins SA September 2024 newsletter Grain SA NAMPO Cape 2024 – A landmark event for the agricultural community Vinpro Regional Information Days October 2024 Rooibos Council Celebrating Rooibos – A South African living heritage WinField United South Africa Sustainability Report 2023 |
