
To: All Members and Board Members Please find enclosed the AgriSA NPO 2024 Congress Notice in Afrikaans and English for your information. Note that the confirmation of voting delegates should reach the Chief Executive Officer of AgriSA on/or before 26 August 2024 at 17:00. The NPC2024 Congress Notice and draft minutes of the 2023 Annual General Meeting will follow soon. Kind regard |
Inquiries Alwyn ScholtzCompany Secretary Email: company-secretary@agrisa.co.za |
Aan: Alle Lede en Direksielede Vind asseblief hierby aangeheg die Kennisgewing van AgriSA NWO se 2024 Kongres in Afrikaans en Engels, vir u inligting. Let daarop dat die bevestiging van stemgeregtigde afgevaardigdes AgriSA se Hoof- uitvoerende beampte voor/of op 26 Augustus 2024 om 17:00 moet bereik. Die Kennisgewing van AgriSA NPC se 2024 Kongres sowel as die konsep-notule van die 2023 Algemene Jaarvergadering volg binnekort.Vriendelike groete |
Navrae Alwyn Scholtz Maatskappy Sekretaris E-pos: company-secretary@agrisa.co.za |