Aan: Provinsiale Affilasies | Bedryfsorganisasies | Korporatiewe Lede | AgriSA-raadslede |
AgriSA se kommunikasie op 16 April 2024 in die verband verwys. Vind ingesluit die vertaling van die dokument. Die Wysigingswet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg (ESTAA) het op 1 April 2024 in werking getree. ESTAA poog om talle tekortkominge in die Wet op die Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg van 1997 (die hoofwet) aan te spreek. Neem asseblief kennis dat ‘n regskenner by die komende AgriSA Grond Sentrum van Uitnemendheid-vergadering in Mei 2024, die besonderhede en impak van die wysigings en regulasies sal bespreek. |
Navrae:Amy Barclay, Hoof, Sentrum van Uitnemendheid: Grondamy@agrisa.co.za |